{"product_id":"soekie-van-rooibos-paperback","title":"Soekie van Rooibos (Paperback)","description":"Soekie probeer uitvind waar die konstruksiemafia aan ’n kliënt se inligting gekom het. Lukas, ’n stads- en streeksbeplanner, stel in Soekie belang, maar gaan binnekort emigreer. Hy waarsku Soekie om haar ondersoek te laat vaar. Toe gevaar dreig, besluit Lukas om Soekie te help, sodat hy haar kan beskerm. Soekie hou nie daarvan dat Lukas sterre in sy oë het wanneer hy na haar kyk nie, maar sy kennis van die bedryf is belangrik vir haar saak.\u003cbr\u003e\r\n\u003cbr\u003e\r\nSal sy besef dat sy Lukas liefhet vóór hy op die vliegtuig Australië toe klim?","brand":"Jaco Versfeld","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47655734378674,"sku":"9781779871558","price":110.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/files\/9781779871558.jpg?v=1788570088","url":"https:\/\/www.wordsworth.co.za\/products\/soekie-van-rooibos-paperback","provider":"Wordsworth Books","version":"1.0","type":"link"}