{"product_id":"soet-roos-donker-geheime","title":"Soet Roos, Donker Geheime (Paperback)","description":"\u003cp\u003eJoernalis Gemma besoek die plaas Sangrose om ’n artikel oor ’n argeologiese vonds te skryf. Julien, die eienaar van Sangrose, se vrou het die vonds gevind en kort daarna haar lewe geneem.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eJulien blameer homself vir haar dood en wil haar nagedagtenis onaangeraak bewaar. Tussen rose en dorings stamp Gemma en Julien koppe.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHulle sal saam die waarheid in die oë moet kyk en verwerk, want net dan sal hulle weer vry en heel kan word – ook om ware liefde te kan aanvaar.\u003c\/p\u003e","brand":"Frenette van Wyk","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47572689879218,"sku":"9781779871701","price":110.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/files\/9781779871701.jpg?v=1782737353","url":"https:\/\/www.wordsworth.co.za\/products\/soet-roos-donker-geheime","provider":"Wordsworth Books","version":"1.0","type":"link"}