{"product_id":"sy-behoeftes-haar-behoeftes-ontdek-die-geheim-van-romantiese-liefde-wat-altyd-hou","title":"Sy Behoeftes Haar Behoeftes: Ontdek Die Geheim van Romantiese Liefde Wat Altyd Hou (Paperback)","description":"\u003cp\u003eOntdek die Geheim van Romantiese Liefde wat Altyd Hou\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWeet jy wat jou huweliksmaat nodig het om julle huwelik te laat blom?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWillard F. Harley jr. identifiseer in\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003eSy behoeftes, haar behoeftes\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003etien behoeftes waarin huweliksmaats moet voorsien om hulle huwelik buitengewoon te maak. Hy en sy vrou, Joyce, verduidelik die belangrike konsep van die Liefdesbank en wys vir huweliksmaat hoe hulle in mekaar se behoefte aan liefdesbetuiging en seksuele bevrediging, kommunikasie en kameraadskap, eerlikheid en aantreklikheid, finansiële versorging en huishoudelike versorging, en toewyding aan die gesin en bewondering kan voldoen. Die hersiene uitgawe van hierdie klassieke boek bevat ook ekstra bylae en vraelyste om die beginsels prakties toe te pas.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMet\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003eSy behoeftes, haar behoeftes\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003ekan ’n sprokieshuwelik méér as net ’n droom wees – dit kan jou realiteit wees.\u003c\/p\u003e\n\u003cul\u003e\n\u003cli\u003eHersiene uitgawe.\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eFokus op tien spesifieke behoeftes en toepassings.\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eVier bylae met vraelyste vir praktiese toepassing.\u003c\/li\u003e\n\u003c\/ul\u003e","brand":"Willard F. Harley","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46976748519602,"sku":"9780638009644","price":149.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/files\/9780638009644.webp?v=1768807858","url":"https:\/\/www.wordsworth.co.za\/products\/sy-behoeftes-haar-behoeftes-ontdek-die-geheim-van-romantiese-liefde-wat-altyd-hou","provider":"Wordsworth Books","version":"1.0","type":"link"}