{"product_id":"tippie-speel-speurder-vlak-3-boek-19","title":"Tippie speel speurder   (Vlak 3) Boek 19","description":"DIE BOEK\nLeer my lees met Tippie is trots Suid-Afrikaanse gegradeerde leesboeke wat leesbegrip en -vlotheid progressief ontwikkel. Die Vlak 3-leesboeke 11-20 bou voort op die vaardighede wat in boeke1-10 aangeleer is.\nVlak 3 se stories fokus op langer sinne en kort paragrawe. Tippie stel die leser bekend aan nuwe kontekstuele woordeskat, maar is steeds maklik om te lees, en so selfvertroue te bou.","brand":"Reinette Lombard","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46468588339378,"sku":"9780637010221","price":60.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"url":"https:\/\/www.wordsworth.co.za\/products\/tippie-speel-speurder-vlak-3-boek-19","provider":"Wordsworth Books","version":"1.0","type":"link"}