{"product_id":"tjoppie-se-potjie-board-book","title":"Tjoppie Se Potjie (Board Book)","description":"Dit is die derde boek in die kartonboekiereeks oor die karakter, Tjoppie - 'n hondjie wat allerhande avonture saam met sy maats beleef. Vandag speel Tjoppie en Fluit-Fluit buite in die tuin, toe iets in sy magie skielik begin klop en kriewel. Gelukkig weet hy presies wat om te doen en kom sommer gou-gou by sy potjie uit! Die kartonboekreeks fokus op 'n jonger ouderdomsgroep met temas oor eerste ervaringe wat soms uitdagend kan wees.","brand":"Liz de Villiers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":67638960488626,"sku":"9780798186544","price":85.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/files\/9780798186544.jpg?v=1791249880","url":"https:\/\/www.wordsworth.co.za\/products\/tjoppie-se-potjie-board-book","provider":"Wordsworth Books","version":"1.0","type":"link"}