{"product_id":"vlug-van-liefde-paperback","title":"Vlug Van Liefde (Paperback)","description":"Evelyn, 'n passievolle valkenier, se voorspelbare lewe verander toe sy die sesjarige Liam leer ken wat elke dag na haar vertonings kyk. 'n Kitshuwelik met Liam se voog, Simon Beyers, sou baie probleme kon oplos.\nDaar is egter nog iemand wat reeds sy hart op Evelyn verloor het. Jare gelede al. Haar mentor, Claud. Hulle deel nie net hulle beroep nie, maar ook 'n donker geheim uit die verlede.\nSoms moet mens net vertrou en op 'n vlug van liefde gaan.","brand":"Santi Neven","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":67653043421362,"sku":"9781779871435","price":110.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/files\/9781779871435.jpg?v=1791424344","url":"https:\/\/www.wordsworth.co.za\/products\/vlug-van-liefde-paperback","provider":"Wordsworth Books","version":"1.0","type":"link"}