{"product_id":"vroue-kampjoernaal","title":"Vroue Kampjoernaal","description":"Gedurende die Anglo-Boereoorlog het die Britte vrouens en kinders en ook ander gevangenis in konsentrasiekampe gestop. Daar het menigte ontkom weens siektes en ontbeerings.\r\n\r\nHierdie boek vertel die storie van die kamplewe asof dit in ‘n joernaal vorm verskyn, asof sit ‘n koerant berig is wat in maandelikse uitgawes verskyn het, gedurende die laaste deel van die oorlog.","brand":"Wordsworth Books","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40745458729138,"sku":"9780992219604","price":149.99,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/products\/347481_6116d0f52feb96.21083806_9780992219604.jpg?v=1640900078","url":"https:\/\/www.wordsworth.co.za\/products\/vroue-kampjoernaal","provider":"Wordsworth Books","version":"1.0","type":"link"}