{"product_id":"wat-die-witbors-wou-se","title":"Wat Die Witbors Wou Se (Paperback)","description":"\u003cp\u003e\u003cspan class=\"a-text-bold\"\u003e\u003cb\u003e\u003cstrong\u003ePRE-ORDER NOW! The estimated release date is 31 July 2026. Please note your complete order will only ship once the Pre-Order item becomes available.\u003c\/strong\u003e\u003c\/b\u003e\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003ci\u003eJy weet nooit wat vir jou wag as jy die verlede opgrawe nie ...\u003c\/i\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eNa haar onlangse egskeiding is Louise Rabe broos en onseker oor die toekoms. Dan sterf haar pa onverwags en alles stort in duie. Sy bedank haar werk en trek weer in by haar ma in Bloubergstrand, vanwaar sy probeer om die legkaart van haar lewe oor te bou.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eSy soek ondersteuning by haar tweelingbroer Frans, maar dié moet boer en sy eie familie onderhou. Kleinboet Simon is net al te gretig om aan te beweeg en sy stuk erfgrond te ontwikkel. Maar dan grawe die bouers ’n kind se beendere op, en alles kom tot stilstand. Wie was die kind? Waar kom hy vandaan? En hoekom is hy op hulle grond begrawe?\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDie raaisel bied vir Louise afleiding en sy begin deur die familie se verlede te soek vir antwoorde. Maar toe sy begin krap, besef sy daar wag meer vir haar as wat sy kon raai.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eWat die witbors wou sê is ’n liriese verhaal oor families en die verledes wat hulle saamsnoer, die soeke na ’n tuiste en die herontdekking van liefde.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Elmarie Dercksen","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47276770721970,"sku":"9781779860408","price":288.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/files\/9781779860408.jpg?v=1782739039","url":"https:\/\/www.wordsworth.co.za\/products\/wat-die-witbors-wou-se","provider":"Wordsworth Books","version":"1.0","type":"link"}