{"product_id":"wereld-van-wolwe-1-eerste-bloed-paperback","title":"Wêreld van Wolwe 1: Eerste Bloed (Paperback)","description":"Alle kinders is bang vir iets. As hulle sê hulle is nie, lieg hulle.”\u003cbr\u003e\r\n\u003cbr\u003e\r\nJoshua Reinders maak ’n groot fout. As hy net nie so bang was nie, het sy pa nooit daardie aand ’n kind geskiet nie. Dis hoekom hulle na Droomhoek moes vlug. Maar ook in Droomhoek teister die vrees hom. Skaduwees is nie net skaduwees nie. Geluide is nie net geluide nie. En mense is nie almal mense nie ...\u003cbr\u003e\r\n\u003cbr\u003e\r\n“Almal het geheime,” waarsku Joshua se nuwe vriend Gio.\u003cbr\u003e\r\n\u003cbr\u003e\r\nJoshua besef net nie hoe naby daardie geheime aan hom lê nie. En wanneer hy dit uitvind, gaan sy hele wêreld op sy kop keer.\u003cbr\u003e\r\n\u003cbr\u003e\r\nDie weerwolwe wag vir hom ...\u003cbr\u003e\r\n\u003cbr\u003e\r\n\u003ciframe allow=\"accelerometer; autoplay; clipboard-write; encrypted-media; gyroscope; picture-in-picture\" allowfullscreen=\"\" frameborder=\"0\" height=\"315\" src=\"https:\/\/www.youtube.com\/embed\/RkYAh18HXMs\" title=\"YouTube video player\" width=\"560\"\u003e\u003c\/iframe\u003e","brand":"Fanie Viljoen","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40786620776626,"sku":"9780639604039","price":240.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/products\/323147_611fea14e699a5.07709261_9780639604039.jpg?v=1680080063","url":"https:\/\/www.wordsworth.co.za\/products\/wereld-van-wolwe-1-eerste-bloed-paperback","provider":"Wordsworth Books","version":"1.0","type":"link"}