Skip to content

X-kit Presteer Graad 12 Wiskunde 2-in-1 Studiepak (Paperback)

by Pearson
ISBN: 9781776102143
Original price R 155.00 - Original price R 155.00
Original price R 155.00
R 155.00
R 155.00 - R 155.00
Current price R 155.00
In ooreenstemming met die KABV en geskryf deur vakkundige onderwysers. X-kit Presteer se studiegidse verduidelik die werk stap vir stap, bied uitgewerkte voorbeelde en hope oefening sodat leerders hul eksamens met selfvertroue kan aanpak.

Die X-Kit Presteer Graad 12 Wiskunde 2-In-1 Studiepak Bevat:

- X-Kit Presteer Studiegids
- Eksamenhersieningsboek Teen Halfprys

X-Kit Presteer! Wees Voorbereid Op Die Eksamen.

x