Skip to content

Wonderboom

by Lien Botha
ISBN: 9780795800955
Original price R 375.00 - Original price R 375.00
Original price R 375.00
R 375.00
R 375.00 - R 375.00
Current price R 375.00

In die Wes-Kaap sit tiran Albino X op sy Vergelegen-troon. Magriet Vos moet uit sy strik ontsnap, terwyl sy ook probeer ontkom aan haar erger-wordende geheueverlies. In die postapokaliptiese Suid-Afrika van die nabye toekoms moet Magriet haar pad deur die distopiese binneland baan na familie in die noorde, voor demensie haar verswelg.

'n Liriese literere debuut, met as deel van die verhaal fototekste deur die skrywer, 'n baie bekende fotograaf.

x