Skip to content

X-Kit Presteer! Lewenswetenskappe: Graad 12: Studiegids

by J. Avis
ISBN: 1775957136
Original price R 120.00 - Original price R 120.00
Original price R 120.00
R 120.00
R 120.00 - R 120.00
Current price R 120.00

X-kit Presteer! studiegidse is propvol gegradeerde oefeninge en uitgewerkte oplossings waarmee leerders hul kennis en vaardighede kan assesseer en verbeter.

Sorgvuldig gestruktureerde oefeninge verg van leerders om die grondbeginsels te oefen, hul kennis en vaardighede toe te pas en probleme op te los. Konsepte word in eenvoudige taal verduidelik en stap-vir-stap in uitgewerkte voorbeelde gedemonstreer.

Gemengde oefeninge en voorbeeld-eksamenvraestelle met memo’s berei leerders vir toetse en eksamens voor.

x