Skip to content

X-Kit Presteer! Wiskunde: Graad 10: Studiegids (Paperback)

by K. Morrison
ISBN: 177578293X
Original price R 130.00 - Original price R 130.00
Original price R 130.00
R 130.00
R 130.00 - R 130.00
Current price R 130.00
X-kit Presteer! Wiskunde Studiegidse is propvol gegradeerde oefeninge en uitgewerkte oplossings waarmee leerders hul Wiskunde-vaardighede kan assesseer en verbeter. Sorgvuldig gestruktureerde oefeninge verg van leerders om die grondbeginsels te oefen, hul vaardighede toe te pas en probleme op te los. Konsepte word in eenvoudige taal verduidelik en stap-vir-stap in uitgewerkte voorbeelde gedemonstreer. Gemengde oefeninge en voorbeeld-eksamenvraestelle met memo’s berei leerders vir toetse en eksamens voor.

x