Skip to content

Zackie Mostert en die baie beroemde hond (Boek 10) Paperback)

by Jaco Jacobs
ISBN: 9780799367072
Original price R 105.00 - Original price R 105.00
Original price R 105.00
R 105.00
R 105.00 - R 105.00
Current price R 105.00
Mevrou Langenhoven, Zackie-hulle se buurvrou, is WOEDEND! Zackie se hond het AL WEER haar pryswenner-petunias uitgegrawe ... en ’n NARE verrassing op haar grasperk gelos. Maar dan lees Zackie van ’n troeteldierkompetisie. Dalk kan hy vir almal bewys hy het die heel SLIMSTE en GEHOORSAAMSTE hond in Granaatstraat!

x