Skip to content

Zackie Mostert En Die Katkrisis (Boek 11)

by Jaco Jacobs
ISBN: 9780799373899
Original price R 105.00 - Original price R 105.00
Original price R 105.00
R 105.00
R 105.00 - R 105.00
Current price R 105.00

Party katte is oulik en spelerig en hou daarvan om gevryf te word. Mevrou Langenhoven se kat, Katinka, is NIE een van daardie katte nie.

Maar toe mevrou Langenhoven vir Zackie en Vincent vra om na Katinka te kyk, stem hulle in, want hulle het dringend ekstra sakgeld nodig. Hoe moeilik kan dit nou wees om ’n kat op te pas ...?

x