Skip to content

Zackie Mostert En Die Spokerige Storie (Boek 5)

by Jaco Jacobs
ISBN: 9780799349641
Original price R 105.00 - Original price R 105.00
Original price R 105.00
R 105.00
R 105.00 - R 105.00
Current price R 105.00

Granaatstraat is 'n straat nes enige ander straat. Wel, nie heeltemal nie ... Dis immers die straat waarin Zackie Mostert bly! En waar Zackie is, gebeur altyd iets opwindends.

Zackie en Vincent besluit om 'n lekker grillerige spookstorie-aand te hou! Hulle kamp in die tuin uit en lees stories wat jou hare sal laat rys. Maar dan gebeur daar iets ... Iets wat die hele skool laat dink Zackie en Vincent is twee bangbroeke ...

x