-
‘n Luiperd In My Bed – Annelize Slabbert
R260.00‘Met die middagson kom die lugspieëlings wat aan die vallei sy naam gegee het: Deception Valley. Dan skuil alles wat asemhaal in die koelte van ’n matjarra, rug na die wind gedraai. In die lang geelwit gras lê die leeus uitgestrek en slaap. Net die vlakvarke draf stertorent nader vir ’n modderbad.’
-
‘n Skerfie Glas – Erika Murray-Theron
R195.00Die skrywer Erika Murray-Theron wou weet waar die vroue in haar familie vandaan kom. Wat kry ’n mens van wie? Waar kom alles wat jý is vandaan? Hoe is die vroue in haar familie se lewe geraak deur trauma en groot wêreldgebeurtenisse waaroor hulle geen beheer gehad het nie?
-
‘n Tafel vir Elke Geleentheid deur Fransie Snyman, Katrien van Zyl & Wilsia Metz
R275.00As jy lief is om voluit te gaan wanneer jy onthaal, of as dit jou droom is om ‘n geleentheidsmaatskappy te bedryf, kan jy hierdie boek gerus op jou boekrak hou. Die samestellers het moeite gedoen om elke aspek van onthaal te dek: van die beplanning en voorbereiding van die kos tot breekgoed en linne, musiek en gastegeskenkies. Dit is vol foto’s van gedekte tafels vir elke denkbare geleentheid wat gevier kan word (‘n volle vyf-en-twintig van hulle!) Die foto’s is vergesel van voorstelle en wenke om jou tafel uniek te maak . Hier is aanbevelings vir kleurskemas, blomme en ander tafelversierings asook gepaste disse vir elke geleentheid. ‘n Afdeling met resepte vir die kosse en versnaperings bevat praktiese raad oor berging en raklewe, waar toepaslik. Die bedoeling is dat elke voorbeeld dien as ‘n vertrekpunt om aan jou eie kreatiwiteit vlerke te gee. Die groot reël is: daar is geen reëls nie!
-
13.8 – John Gribbin
R225.00The 20th century gave us two great theories of physics: the general theory of relativity, which describes the behaviour of things on a very large scale, including the entire Universe; and quantum theory, which describes the behaviour of things on a very small scale, the sub- atomic world.