-
A Thousand Splendid Suns – Khaled Hosseini
R195.00Miriam is a harami, an illegitimate child, who is forced to marry Rasheed when she is only fifteen. Laila is a strong independent young woman who is planning on studying at university when, some years later, she too catches the eye of Rasheed and becomes his second wife.
-
A Woman of No Importance – The Untold Story of WWII’s Most Dangerous Spy, Virginia Hall – Sonia Purnell
R325.00‘Purnell’s account of Hall’s hectic, amphetamine-fuelled exploits never falters. It recalls Caroline Moorehead’s wonderful book, Village of Secrets but has an added touch of Ben Macintyre’s brio…
-
Aankoms En Vertrek – Pat Stamatélos
R230.00Stamatélos se nuutste boek sal haar lesers nie teleurstel nie. Sy het ‘n kenmerkende styl waarmee sy ‘n ligte aanslag gebruik om ernstige lewenskwessies in die kollig te plaas. Hierdie verhaal handel grootliks oor ‘n broer en suster wat nie net hul eie spoke konfronteer nie, maar ook met mekaar moet vrede maak.
-
AB: Die Outobiografie – AB de Villiers
R350.00AB de Villiers is sonder twyfel een van die beste kolwers wat krieket nog ooit opgelewer het, maar sy prestasies strek veel verder as sy ongelooflike arsenaal dryf-, trek-, skep-, kap- en veeghoue. Of hy nou die tuisskares by die Wanderers of Nuweland laat jubel, of in Bengaluru of Sydney nuwe rekords opstel, die vriendelike krieketheld speel ‘n vreeslose, vurige spel wat miljoene Suid-Afrikaners trots maak en altyd ‘n positiewe beeld van sy land uitstraal.
-
Sale
AB: The Autobiography – AB de Villiers
R350.00R335.00This is a must-read for any cricket fan. AB de Villiers is one of the best players in the history of the game, and his life story will be of interest to many. Growing up in the shadow of two older brothers, AB has always been driven by a desire to achieve and to prove himself. As he says in the book, he wants to be remembered as a “fighter.”
-
About Last Night – Catherine Alliott
R295.00There’s a place for the light-hearted and funny read, a beacon in the currently popular sea of serial killers and Nordic Noir. With that in mind, About Last Night will buoy you up and make you giggle. Molly is trapped in the country after her husband dies, leaving her with three children to rear and very little money to do it with.
-
Adrenalien deur Leon van Nierop
R240.00Leon van Nierop kom hier met ‘n fassinerende verhaal vorendag. Gustaf Prinsloo het ‘n treffer-riller geskryf en dring daarop aan om self die draaiboek te skryf vir die film wat daarvan gemaak gaan word. Hy het egter ‘n probleem: sy muse werk slegs as sy adrenalienvlakke hemelhoog is. Sy vrou, Elisma, het in daardie behoefte voorsien, maar nou het sy hom gelos. Dit pas hom dus hom goed as die filmvervaardiger hom na ‘n afgeleë Bosveldoord stuur om sy draaiboek te gaan skryf. In die vervalle geboue hou oorgenoeg spoke om sy adrenalien te laat vloei. Dan kry hy ook lukrake besoeke van die sexy Astrid, wat ‘n onwelkome oog oor sy draaiboek hou. Gustav kan moeilik onderskei tussen die spoke wat hom treiter en die realiteit, maar hier is genoeg adrenalien om sy draaiboek te laat vorder. Daar wag egter ‘n verrassing of twee in die ontknoping van die storie…