Skip to content

Deur die Vuur (Paperback)

by Alita Steenkamp
ISBN: 9781776172856
Product in Stock: Yes
Original price R 240.01 - Original price R 240.01
Original price R 240.01
R 240.01
R 240.01 - R 240.01
Current price R 240.01
Add to Wishlist
Hoekan enigeen vanʼn perd hou, wonder Simon Spies. Perde het al in sy lewe vir groot hartseer gesorg. Wanneer hy en sy skoolmaats net voor die Julie-vakansie uit die skool geskors word, wag daarʼn bittere straf op Simon. Hy moet vir die vakansie op ʼn perdeplaas gaan werk terwyl sy ma iewers oorsee rondflenter. Dis die ergste straf wat sy ma aan hom kon gee want sy weet hy háát perde.

Wanneer hy op Brumbie’s Cove aanland, leer ken hy vir Carin, die perdefluisteraar wat moet sorg dat hy die vakansie net daar bly en hard werk.Hy ontmoet ook vir Liesl, die meisie met die koperrooi hare wat ook onverstaanbaar lief is vir die proesende gedoentes waarvan hy niks hou nie. Dan is daar Avik, die vosperd met die ster op die voorkop en die donkerbruin oë wat altyd so diep kyk. Simon is vasberade om nie sy siening oor perde te verander nie. Maar dan begin die wêreld om hulle brand. Hoe gaan almal deur die vuur kom?

x