Skip to content

Eerste Liefde Omnibus 2

by Human & Rousseau (Pty) Ltd
ISBN: 9780798182706
Product in Stock: Yes
Original price R 175.00 - Original price R 175.00
Original price R 175.00
R 175.00
R 175.00 - R 175.00
Current price R 175.00
Add to Wishlist
Drama, humor . . . en natuurlik liefde en liefdesdriehoeke. Lees nóg drie van die gewildste stories in die Eerste Liefde-reeks in hierdie lekker omnibus. In Ouens is nes ekstra bagasie moet Barbara vier volle weke by die Turkana-meer spandeer waar haar pa en haar liefste stiefmoekie opgrawings doen en dokumentêre films maak.

Maar hoe gaan dit haar help om Brett te behou? In Liefde is nie tjoklits nie is Tamara vir die eerste keer in haar lewe smoorverlief.

Maar hoe vang ’n mens ’n droomou soos Scott? Veral as ’n ervare flirt soos Jasmin in haar pad staan. Iets drasties sal moet gebeur. Soos ’n totale makeover. In Soene op ’n Suzuki het Lizanne skaars die supervatterige Gerhard afgesê en met Ryno begin uitgaan, of haar ma pers haar af om met Gerhard Kreefkloue op te maak. Hoe gaan sy die vakansie red?

x