Skip to content

Perde-Omnibus 1: Sonder Chocolate Charlie en Ander Gunstelinge (3-in-1) (Paperback)

by Marga Jonker
ISBN: 9780624092377
Product in Stock: Yes
Original price R 235.00 - Original price R 235.00
Original price R 235.00
R 235.00
R 235.00 - R 235.00
Current price R 235.00
Add to Wishlist
'n Omnibus-uitgawe van 3 gewilde perdestories. In Sonder Chocolate Charlie moet Nell die ongeluk wat haar geliefde Charlie se lewe geëis het, verwerk. Brigadier en die raaiselponie is die verhaal van susters Zahn en Alex en hulle pa se stram verhouding, met 'n raaisel wat in die Knysna-bos ontrafel word deur Zahn en haar perd Brigadier. In City Girl en die swart hings is Nicole teen haar sin saam met haar ma in Slippersbaai aan die Kaapse Weskus terwyl haar vriendinne foto's van hulle glansvakansies deel. Maar wat is die storie agter die wilde swart Spaanse hings?

x