Skip to content

Waar Jakkalse Huil (Paperback)

by Elrien Scheepers
ISBN: 9780624094128
Product in Stock: Yes
Original price R 275.00 - Original price R 275.00
Original price R 275.00
R 275.00
R 275.00 - R 275.00
Current price R 275.00
Add to Wishlist
Waar jakkalse huil is ’n wetenskapsfiksie-spanningsverhaal wat in die Klein-Karoo en Kaapstad afspeel. Die agtienjarige Laela Nix, ’n valkenier, se pa het haar net voor sy dood gevra om 'n belangrike kriokapsule by 'n vertroueling op Stellenbosch te besorg. Sy en haar swerfvalk Intsimbi beland op die plaas Swartfontein, ’n insekteelstasie wat kos aan die oorlewendes na die Hongersnood voorsien. Sy leer die bestuurder van die plaas, Finian, en sy twee mak rooijakkalse ken. Maar die vrae bly knaag, oor haar sending om haar pa se laaste versoek uit te voer, oor haar ouers se dood, oor haar vervreemde, beeldskone en gewetenlose suster Jessi. Wie kan sy vertrou? Haar lewe word bedreig toe ’n onwelkome besoeker op die Karooplaas opdaag, en sy vertrek op 'n desperate vlug na Kaapstad. Gaan sy oorleef, wanneer donker onderstrominge haar oor een oor bedreig?

x