Skip to content

Aard (Hardcover + CD)

by Francis Grobler
ISBN: 9780620690805
Product in Stock: Yes
Save 40% Save 40%
Original price R 250.00
Original price R 250.00 - Original price R 250.00
Original price R 250.00
Current price R 149.99
R 149.99 - R 149.99
Current price R 149.99
Add to Wishlist
Dié digbundel bestaan uit ʼn versameling van 72 gedigte.

In Aard word woordkuns akkuraat aangewend en ontdek die leser intense en soms ontnugterende boodskappe in die metafore en vergelykings wat swaar uit die strofes hang. As kind groei die natuur wortels deur haar en haar versugting vir die aarde en die eenvoud daarvan word weerspieël in haar woordkuns – vandaar die titel van die gedig. Grobler is ʼn vrygees-woordkunstenaar met ʼn ongewone prentjie-kop. ʼn Poëet wat haar min steur aan dig-konsekwente kegels, kalibrasies of spesifikasies. Woorde is haar waterverf en digkuns die doek. Die eindproduk is meestal onverwags – selfs vir die digter. ʼn Vrydenker. ʼn Dromer. ʼn Kind van die aarde.

Bevat 22 toonsettings deur verskeie kunstenaars uit uiteenlopende genres. Gesing deur Jaco Blomerus en Wynand en Cheree Strydom. Dit is ʼn unieke samestelling van twee kunsvorme wat meesterlik vervleg. Kenmerkend van Grobler se werk is haar hoofletterlose skryfstyl.

Price & availability exclusive to the online store.

x