Skip to content

Die Stoutste Klas op Aarde Daag Jou Uit! (Paperback)

by Joanna Nadin, Kobus Geldenhuys
ISBN: 9780798183895
Product in Stock: Yes
Original price R 185.00 - Original price R 185.00
Original price R 185.00
R 185.00
R 185.00 - R 185.00
Current price R 185.00
Add to Wishlist

Volgens die skoolhoof is 4B DIE STOUTSTE KLAS OP AARDE. Sy sê skool gaan nie oor leeglê en lyf wegsteek, of PRET hê nie. Dit gaan oor LEER en dis hoogtyd dat 4B dáárin probeer UITBLINK. Maar Stanley en Manjit laat hulle nie onderkry nie. Hulle het 'n PERFEKTE PLAN om LUISE te vang en die grootste UITDAGING ooit te aanvaar! Maar dit kan dalk GROOT chaos veroorsaak . . . 

x