Skip to content

By Jou Is Dit Anders (Paperback)

by Elsa Winckler
ISBN: 9781776358762
Product in Stock: Yes
Original price R 100.00 - Original price R 100.00
Original price R 100.00
R 100.00
R 100.00 - R 100.00
Current price R 100.00
Add to Wishlist
Trou en kinders kry is nie deel van prokureur Lelanie Walter se toekomsplanne nie, maak nie saak hoe lam Werner Steyn, Steynslanden se wynmaker, haar kniee met sy soene maak nie. Werner stel nie belang in enige ander vrou nie, maar hy weet ook dat Lelanie nie wil trou of kinders he nie. Sy begin boonop mettertyd al minder op die plaas kuier. Maar die lewe het 'n manier om alle planne vinnig te plooi soos hy dit wil he. Dit leer Lelanie toe sy na haar kollega en vriendin se dood hoor sy is as voog benoem vir haar drie maande oue baba, Emma. Werner se ma vang hom onkant toe sy hom vra om Lelanie op die lughawe te gaan haal. Maar niks kon hom voorberei op die prentjie wat hom inwag nie: Lelanie met 'n baba.

x