Die Skarrelwarrels
Original price
R 175.00
-
Original price
R 175.00
Original price
R 175.00
R 175.00
R 175.00
-
R 175.00
Current price
R 175.00
’n Beroemde musiekgroep land op die lughawe en moet vervoer word na die konsertsaal. Offisier Mier se voertuig het egter nie plek vir die Skarrelwarrels én hulle bagasie en musiekinstrumente nie. Hulle moet ’n briljante plan beraam om in die voertuig te pas sodat hulle betyds kan wees vir hulle vertoning.
* Ekstra: QR-kodes, aanlyn aktiwiteitsgids, liedjie en dans.
* Ekstra: QR-kodes, aanlyn aktiwiteitsgids, liedjie en dans.