Skip to content

Roomys Op Planeet Zork

by Pan Macmillan South Africa
ISBN: 9781776251292
Product in Stock: Yes
Original price R 120.00 - Original price R 120.00
Original price R 120.00
R 120.00
R 120.00 - R 120.00
Current price R 120.00
Add to Wishlist
Riek en Niek het 'n plan ... 'n Slim plan om Sakke en Sakke vol geld by die skool se markdag te maak. Maar dan steel nare Nanja hulle idee. En boonop vertel sy vir die Hele skool Riek en Niek gaan roomys maak wat soos blomkool en spinasie smaak ... Bleg! Niemand gaan dit koop nie! Kan Riek en Niek aan 'n plan dink om Nanja terug te betaal en vet pret by die markdag te he?

x