Skip to content

Toe Soen jy My

by Elsa Winckler
ISBN: 9780639600253
Product in Stock: Yes
Original price R 95.00 - Original price R 95.00
Original price R 95.00
R 95.00
R 95.00 - R 95.00
Current price R 95.00
Add to Wishlist
Moenie vriende soen nie, dit lei net tot moeilikheid! Toe Gabriella Tredoux een aand in 'n kuierplek op Mosselbaai vir Eben Joubert soen, verander alles. Die soen was veronderstel om haar te help om van 'n ander klewerige vent ontslae te raak. Eben is mos net 'n pel. Maar toe sy hom soen, terwyl 'n lied oor soenery in die agtergrond speel kan sy nie langer aan hom dink as net 'n pel nie. Miskien is almal tog reg toe hulle gesê het dat Jody nog lank nie klaar is met haar matchmaking nie. As tandarts op Mosselbaai, is Eben se lewe soos hy daarvan hou - ongekompliseerd. Wat hy van die huwelik weet, het hom vir altyd genees van gedagtes aan vir ewig en altyd, maar toe soen Gabriella hom en dis skielik onmoontlik om aan enigiets anders as aan haar te dink.

x