Skip to content

Hoe Om 'n Trein Te Stop

by Stephanie Ebert, Kathryn Pillay, Paddy Bouma
ISBN: 9781776253722
Product in Stock: Yes
Original price R 185.00 - Original price R 185.00
Original price R 185.00
R 185.00
R 185.00 - R 185.00
Current price R 185.00
Add to Wishlist

Wanneer Mohandas Gandhi eendag van 'n trein afgegooi word, is dit die begin van 'n reis. 'n Reis om 'n einde te maak aan die onregverdige behandeling van Indiërs in Suid-Afrika. 'n Reis om almal te leer dat jy die wêreld kan verander sonder om geweld te gebruik. 'n Reis om die wêreld 'n beter plek te maak. ’n Lang reis wat begin met een klein woordjie: Nee.

In hierdie boek word jong lesers op 'n boeiende en toeganklike manier voorgestel aan een van Suid-Afrika – en die wêreld se – grootste en dapperste helde, die merkwaardige Mahatma Gandhi.

x