Skip to content

Luister: God Se Stem In My Lewe (Paperback)

by Karien Basson, Tanya Powell
ISBN: 9780639771199
Product in Stock: Yes
Original price R 350.00 - Original price R 350.00
Original price R 350.00
R 350.00
R 350.00 - R 350.00
Current price R 350.00
Add to Wishlist

Hoe klink God se stem?

Druis dit oor waters en laat dit die donderweer dreun? Is dit magtig, vol majesteit wat kan oopkloog en laat bewe (Psalm 29)? Of is Sy stem die van 'n stil sagte stem wat vrede, liefde en bevestiging bring (1 Konings19)?

In die Luister: God Se Stem In My Lewe, ontmoet jy die karaktereienskappe van 'n lewende God deur die oё en lewenservaringe van Suid-Afrikaanse sportpersone soos Neil Powell, Duane Vermeulen, Sandile 'Stix' Ngcobo, Vernon Philander en Mignon du Preez.

Skrywer Karien Basson vertel die passievolle stories oor elkeen se liefde vir sport, hul uitdagende tye en 'n persoonlike ontmoeting met God uit die monde en harte van bekende sportlui. Stap saam deur die lewens van 40 verskillende sportsterre wat sonder huiwering erken; "God is net goed. Ons is almal onvolmaakte mense wat 'n volmaakte God dien en sonder nog 'n kans sou ons verlore gewees het."


x