Skip to content

Memoires Van Jou Moeder - 'n Selfskryf Nalatenskapsjoernaal (Hardcover)

by Anne Pretorius
ISBN: 9781991256782
Product in Stock: Yes
Original price R 450.00 - Original price R 450.00
Original price R 450.00
R 450.00
R 450.00 - R 450.00
Current price R 450.00
Add to Wishlist

Die boek bestaan uit agt hoofstukke wat elk begin met ‘n unieke, gepaste kunswerk, ‘n gedig wat jou op reis neem deur jou eie lewe asook inspirasieprikkels (prompts) wat die ma sal inspireer om haar eie storie te skryf.

Nie net ʼn mooi geskenk nie, maar ʼn kunswerk en ʼn erfstuk.

x