2027 Inspirerende Skooldagboek vir Meisies (Paperback)
Sold out
Original price
R 220.00
-
Original price
R 220.00
Original price
R 220.00
R 220.00
-
R 220.00
Current price
R 220.00
Die 2027 Inspirerende skooldagboek is 'n handige dagboek vir skoolleerlinge met 52 weeklikse mini-oordenkings. Die temas van die dagstukkies is spesifiek gemik daarop om jongmense te inspireer en motiveer.
Elke oordenking bevat 'n Skrifgedeelte, 'n ouderdomsgeskikte boodskap en 'n kort gebed om jong lesers se geloofslewe te kultiveer.
Die skooldagboek het twee daginskrywings per bladsy met oorgenoeg spasie vir huiswerk, naskoolse aktiwiteite, assesserings en persoonlike notas.
Die kreatiewe omslae en praktiese uitleg van hierdie dagboeke sal by alle tieners aanklank vind, en is beskikbaar in Afrikaans en Engels vir meisies en seuns.