
Romanza
-
Save 0% Save %
Vryval na liefde
Corne van RooyenOriginal price R 95.00 - Original price R 95.00Original price R 95.00R 95.00R 95.00 - R 95.00Current price R 95.00Janneke Lombard werk vir die aantreklike joernalis, skrywer en avonturier, DeWet Combrink. Sy hou van haar werk en is gewoond daaraan om hom te ver...
View full details -
Save 0% Save %
Sprokie vir 'n plaaskind
Rene van ZylOriginal price R 95.00 - Original price R 95.00Original price R 95.00R 95.00R 95.00 - R 95.00Current price R 95.00Geneviève van Vuuren, oftewel Jenny, se sprokieshuwelik word onverwags deur haar verloofde afgestel. Kwaad, hartseer en teleurgesteld besluit sy im...
View full details -
Save 0% Save %
Net vir 'n seisoen of twee
Dina BothaOriginal price R 95.00 - Original price R 95.00Original price R 95.00R 95.00R 95.00 - R 95.00Current price R 95.00Marcelle ontmoet vir Sebastian by ʼn partytjie. Nog nooit het sy so ʼn vreemde, aantreklike en onbeskryfbare arrogante mansmens ontmoet nie. Voordat ...
View full details -
Save 0% Save %
Liewe Lisa
Kristel LootsOriginal price R 95.00 - Original price R 95.00Original price R 95.00R 95.00R 95.00 - R 95.00Current price R 95.00Lisa is ʼn liewe mens, ʼn ware engel. Om altyd gaaf en goed te wees, vát aan ʼn mens. Veral sedert haar pa uit hul lewens is en die sedige oom Johan s...
View full details -
Save 0% Save %
Nuut Begin
Marile CloeteOriginal price R 95.00 - Original price R 95.00Original price R 95.00R 95.00R 95.00 - R 95.00Current price R 95.00Met haar suster Reinet se troue raak Maret Schreuder en die strooijonker Erik Bosman halsoorkop verlief, maar dinge loop net so vinnig weer skeef. ...
View full details -
Save 0% Save %
Kleine Paradys
Santi NevenOriginal price R 95.00 - Original price R 95.00Original price R 95.00R 95.00R 95.00 - R 95.00Current price R 95.00Katryn soek nie ’n nuwe man nie. Sy is gelukkig om vir ewig Paul se weduwee te wees, al het hy haar hart gebreek. Die man wat langs haar plaas, Kle...
View full details -
Save 0% Save %
Boerefeetjie
Alicia HanekomOriginal price R 95.00 - Original price R 95.00Original price R 95.00R 95.00R 95.00 - R 95.00Current price R 95.00Kry jy ’n tweede kans met jou eerste liefde? Nina is ’n fyn stadsmeisie wat boerin moet kom speel op haar ouers se plaas. Sy het ietwat aangepas...
View full details -
Save 0% Save %
Beste Bianca
Magdaleen WaltersOriginal price R 95.00 - Original price R 95.00Original price R 95.00R 95.00R 95.00 - R 95.00Current price R 95.00Om harte te wen is soms moeiliker as om lewens te red. Doktor Bianca Dempsey is 'n vrou wat antwoorde soek. Sy ontdek dat iets in die water die men...
View full details -
Save 0% Save %
Tussen glas en vag
Rina CilliersOriginal price R 95.00 - Original price R 95.00Original price R 95.00R 95.00R 95.00 - R 95.00Current price R 95.00Ansua Welthagen, ’n talentvolle glaskunstenaar, keer terug van Europa ná ʼn groot liefdesteleurstelling. Sy onderneem om die kapel op Sewefontein, d...
View full details -
Save 0% Save %
Party dinge is vir altyd
Elsa WincklerOriginal price R 95.00 - Original price R 95.00Original price R 95.00R 95.00R 95.00 - R 95.00Current price R 95.00Liefde is vir altyd. Jeanie McMillan land op Kaapstad twee jaar nadat sy weggehardloop het op haar troudag. Op die lughawe loop sy in Gerard de ...
View full details -
Save 0% Save %
Nommerpasdeksel
Cecilia NortjeOriginal price R 95.00 - Original price R 95.00Original price R 95.00R 95.00R 95.00 - R 95.00Current price R 95.00Die man langsaan wil by haar intrek ... June verkoop droomhuise aan jong families, maar sy weet self geluk kan nie tussen vier mure vasgevang wo...
View full details -
Save 0% Save %
Liefdeslesse vir 'n grotman
Ciska OlivierOriginal price R 95.00 - Original price R 95.00Original price R 95.00R 95.00R 95.00 - R 95.00Current price R 95.00Moenie met vuur speel nie ... Olga is die bestuurder van Boskloof gasteplaas en sy sal die veld vir niks agterlaat nie. Nie eens vir haar verloo...
View full details -
Save 0% Save %
Liefdesreis (Paperback)
Susan OlivierOriginal price R 225.00 - Original price R 225.00Original price R 225.00R 225.00R 225.00 - R 225.00Current price R 225.00Hierdie omnibus is ’n samestelling van drie van Susan Olivier se vorige Romanzas, Bod op ’n biljoenêr, Kylie se keuse en Verborge obsessie. Bod ...
View full details -
Save 0% Save %
Hartsbegeerte (Paperback)
Madelie HumanOriginal price R 225.00 - Original price R 225.00Original price R 225.00R 225.00R 225.00 - R 225.00Current price R 225.00Hierdie omnibus is ’n samestelling van drie van Madelie Human se vorige Romanzas, Terug na jou, Kolwyntjie en Altyd die strooimeisie. Terug na j...
View full details -
Save 0% Save %
Geliefde Rebel (Paperback)
Frenette van WykOriginal price R 240.00 - Original price R 240.00Original price R 240.00R 240.00R 240.00 - R 240.00Current price R 240.00Malaika bestuur ’n donkierehabilitasiesentrum op die plaas Salem in die Beaufort Wes-distrik. Sy huur die plaas van oom Michiel Steyn, wie se dogte...
View full details -
Save 0% Save %
Hartewens (Paperback)
Madelie HumanOriginal price R 225.00 - Original price R 225.00Original price R 225.00R 225.00R 225.00 - R 225.00Current price R 225.00Hierdie omnibus is ’n samestelling van drie van Madelie Human se vorige Romanzas, Onwelkome geskenk, Handomkeer en Le Fleur se hartebreker. Onwe...
View full details -
Save 0% Save %
Andolet (Paperback)
Petronel LouwOriginal price R 165.00 - Original price R 165.00Original price R 165.00R 165.00R 165.00 - R 165.00Current price R 165.00Dit is 1899. Oorlede Simon, Andolet se aanneempa, bemaak haar, soos ? besitting, as bruid aan ? onbekende pionierboer, Christian Nitze, woonagtig o...
View full details -
Save 0% Save %
Vlindervlerke (Paperback)
Anna PenzhornOriginal price R 165.00 - Original price R 165.00Original price R 165.00R 165.00R 165.00 - R 165.00Current price R 165.00Madagaskar is Ilana se volgende bestemming, waar sy foto’s van modelle gaan neem. Al wat sy nog moet afhandel, is ’n ontmoeting met die vlieenier v...
View full details -
Save 0% Save %
Rose vir Roselle (Paperback)
Rosita OberholsterOriginal price R 165.00 - Original price R 165.00Original price R 165.00R 165.00R 165.00 - R 165.00Current price R 165.00’n Ontroue verloofde en haglike finansies bring Roselle terug op die familieplaas wat hare sal word wanneer haar twee tantes die dag nie meer daar ...
View full details -
Save 0% Save %
Hoe Diep Die Liefde Lê (Paperback)
Elsa WincklerOriginal price R 225.00 - Original price R 225.00Original price R 225.00R 225.00R 225.00 - R 225.00Current price R 225.00Hierdie omnibus is ’n samestelling van drie van Elsa Winckler se vorige Romanzas, Waar liefde lê, Want daar’s skoenlappers en Heldergeel dag. Wa...
View full details -
Save 0% Save %
Nuwe Drome (Paperback)
Cecilia NortjeOriginal price R 149.99 - Original price R 149.99Original price R 149.99R 149.99R 149.99 - R 149.99Current price R 149.99Cecilia Nortjé se eerste omnibus! Cecilia Nortjé is bekend vir die diepte in haar romanses, en die eg menslike verhoudings tussen die karakters....
View full details -
Save 0% Save %
Skakerings van Liefde (Paperback)
Madelie HumanOriginal price R 165.00 - Original price R 165.00Original price R 165.00R 165.00R 165.00 - R 165.00Current price R 165.00Een misstap jare gelede het beteken dat Nadia waarskynlik nooit haar enigste kind sal kan vashou en hoor hoe hy haar mamma noem nie. Só het sy gedi...
View full details -
Save 0% Save %
Liefde op Petit Paris (Paperback)
Frenette van WykOriginal price R 225.00 - Original price R 225.00Original price R 225.00R 225.00R 225.00 - R 225.00Current price R 225.00In die ou Kaap de Goede Hoop stap ’n jongmeisie aan wal ná die vervolging van Protestante in Frankryk. Omdat Royale op die seereis haar ouers verlo...
View full details -
Save 0% Save %
Altyd en Altyd (Paperback)
Thea HollandOriginal price R 225.00 - Original price R 225.00Original price R 225.00R 225.00R 225.00 - R 225.00Current price R 225.00Hierdie omnibus is ’n samestelling van drie van Thea Holland se vorige Romanzas, Doodgewone wonderwerk, ’n Onverstandige vrou en Bruid in blou. ...
View full details