Skip to product information

Soet Roos, Donker Geheime (Paperback)

Regular price R 110.00
Sale price R 110.00 Regular price
Tax included.

Author: Frenette van Wyk

ISBN: 9781779871701

Joernalis Gemma besoek die plaas Sangrose om ’n artikel oor ’n argeologiese vonds te skryf. Julien, die eienaar van Sangrose, se vrou het die vonds gevind en kort daarna haar lewe geneem.

Julien blameer homself vir haar dood en wil haar nagedagtenis onaangeraak bewaar. Tussen rose en dorings stamp Gemma en Julien koppe.

Hulle sal saam die waarheid in die oë moet kyk en verwerk, want net dan sal hulle weer vry en heel kan word – ook om ware liefde te kan aanvaar.

READ MORE
Soet Roos, Donker Geheime (Paperback)

Soet Roos, Donker Geheime (Paperback) Frenette van Wyk

Regular price R 110.00
Sale price R 110.00 Regular price