Skip to product information

Karoo-Koors (Paperback)

Regular price R 110.00
Sale price R 110.00 Regular price
Tax included.

Author: Zinet Oosthuizen

Imprint: Romanza

Binding / Format: Paperback / softback

ISBN: 9781779871664

Dariyah moet terugkeer na haar erfplaas in die Noordkaap, want sy het geen ander heenkome nie. Alles het egter op die plaas verander. Nou moet sy eenvoudig Addersholte se onbeskofte nuwe plaasbestuurder, Cuhan, aanvaar. Dariyah is die regmatige eienaar, maar Cuhan steek 'n stokkie voor elk van haar planne. Sake verander egter toe die eerste reen neersak en hulle 'n vurige soen deel. Toe die son weer uitkom, probeer Dariyah haarself oortuig niks het verander nie.
READ MORE