Wanneer Jy Sing (Paperback)
Regular price
R 110.00
Sale price
R 110.00
Regular price
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Louise van der Merwe
Imprint: Romanza
Binding / Format: Paperback / softback
ISBN: 9781779871688
Isobel Raadt se suiwer stem laat mense stom. Na 'n traumatiese gebeurtenis en 'n onverwagte swangerskap, kies sy nie bitterheid nie, maar liefde en hoop - selfs al moet sy haar baba weggee sodat die 'n beter lewe sal he. Dis Isobel se stem wat die musiekvervaardiger Markus Meyer eerste bekoor, maar haar situasie verwar hom. Terwyl hy sukkel om sin te maak van pyn en geloof, is dit juis Isobel se stil deursettingsvermoe wat hom leer dat God steeds goed is.
READ MORE
