'n Eerbare Man (Paperback)
Regular price
R 110.00
Sale price
R 110.00
Regular price
Unit price
/
per
Tax included.
Die de Vries-vroue se geskiedenis het Georgette een ding geleer: ’n eerbare man bestaan nie. Daarom sluit haar sorgvuldig beplande toekoms nie ’n man in nie.
Totdat fotograaf Leo Drake by de Vries Eiendomme instap. Met sy rebelse houding en voorkoms, skep hy wanorde in haar perfekte wêreld – én in haar hart – soveel so dat sy haar standpunt oor huwelike moet heroorweeg. Die enigste probleem is, Leo glo nie in trou nie, terwyl ’n trouring vir haar ononderhandelbaar is. Sal hul liefde sterk genoeg wees vir ’n sprokieseinde?

READ MORE