Skip to product information

Die Anderste Meisie (Paperback)

Regular price R 110.00
Sale price R 110.00 Regular price
Tax included.

Author: Magda Schmidt

Imprint: Romanza

Binding / Format: Paperback / softback

ISBN: 9781779871657

Petra en Wouter bots toe hulle mekaar die eerste keer ontmoet. Wouter glo die "lyflike aspekte" is die belangrikste element in 'n verhouding. Petra verskil en opper die eienskappe wat "vir enige intelligente vrou" veel sterker weeg: volwassenheid, betroubaarheid en geesgenootskap. Teen sy sin boei Petra se lys vir Wouter en hy nooi haar saam Magaliesberge toe. Hy besef gou hy is dolverlief op die anderste meisie. Petra begin self lief raak vir die selferkende rokjagter. Maar sal sy hom ooit volkome kan vertrou?
READ MORE