Soekie van Rooibos (Paperback)
Regular price
R 110.00
Sale price
R 110.00
Regular price
Unit price
/
per
Tax included.
Soekie probeer uitvind waar die konstruksiemafia aan ’n kliënt se inligting gekom het. Lukas, ’n stads- en streeksbeplanner, stel in Soekie belang, maar gaan binnekort emigreer. Hy waarsku Soekie om haar ondersoek te laat vaar. Toe gevaar dreig, besluit Lukas om Soekie te help, sodat hy haar kan beskerm. Soekie hou nie daarvan dat Lukas sterre in sy oë het wanneer hy na haar kyk nie, maar sy kennis van die bedryf is belangrik vir haar saak.
Sal sy besef dat sy Lukas liefhet vóór hy op die vliegtuig Australië toe klim?
Sal sy besef dat sy Lukas liefhet vóór hy op die vliegtuig Australië toe klim?
READ MORE
