Skip to content

Die Groot Boerekosboek 2 (Hardcover)

by Dine van Zyl
ISBN: 9780620560191
Product in Stock: Yes
Original price R 299.00 - Original price R 299.00
Original price R 299.00
R 299.00
R 299.00 - R 299.00
Current price R 299.00
Add to Wishlist
Hier is dit! "Die Groot Boerekosboek 2", waarin die beste resepte van die gewilde KykNet reeks "Boerekos met Dine van Zyl" opgeneem is. Nou kan jy Tannie Stassen se tapiokapoeding maak, Johan se fantastiese skaapnek oor die kole braai en Mariana se frikkadelle in kerriesous bak – almal soek hierdie resepte. Daar is ook ander gunstelinge, soos Souskluitjies in die oond, skenkelpastei met kluitjies en soetstowe anyspatats. "Die Groot Boerekosboek 1 en 2" is elkeen 'n volledige boek op sy eie, maar saam maak hulle 'n erfstuk. Beide boeke is propvol kwylbek resepte, lekker stories en foto's wat lusmaak.

x