Skip to content

Kokkedoor: Resepte Uit Jou Gunsteling TV-reeks (Paperback)

by Errieda du Toit
ISBN: 9780798165198
Product in Stock: Yes
Original price R 310.00 - Original price R 310.00
Original price R 310.00
R 310.00
R 310.00 - R 310.00
Current price R 310.00
Add to Wishlist
Kokkedoor was 'n eerste in Afrikaans: ’n realiteitstelevisiereeks met kosmaak as die middelpunt! En Kokkedoor, die kookboek, verskyn net betyds vir Kersfees.

Die doel van die reeks was “om die heel beste kokke in Suid-Afrika op te spoor, wat nie net kan kook met herinnering en nostalgie nie, maar ook hartskos só kan aanbied dat ons dit met trots die een-en-twintigste eeu wil indra en aanhou maak.”

Dié kookboek bevat die watertand-resepte van die reeks, en daar word al te lekker agter die skerms gekuier. Hier is resepte vir allerlei geleenthede, van basaar tot braai. Leer die deelnemers en beoordelaars ken, en soek die groot kokkedoor in jou eie huis deur die resepte te herskep in jou eie kombuis.

Nostalgie het nog nooit so lekker geproe nie!

x