Skip to content

Koester Jou Baba (Paperback)

by Meg Faure, Ann Richardson
ISBN: 9781928376514
Product in Stock: Yes
Save 46% Save 46%
Original price R 185.00
Original price R 185.00 - Original price R 185.00
Original price R 185.00
Current price R 99.00
R 99.00 - R 99.00
Current price R 99.00
Add to Wishlist
'n Noodsaaklike gids vir ouers om hul baba se eerste jaar met selfvertroue te hanteer. Meg Faure (arbeidsterapeut) en Ann Richardson (geregistreerde verpleegsuster en vroed vrou), ouerskapkenners en medeskrywers van die bekende Sense-reeks, bied ouers nou 'n bygewerkte en uitgebreide derde uitgawe van hulle hoogs suksesvolle ouerskaphan dleiding vir die eerste jaar. Ouers oral in die land beskou die boek as hulle Bababybel, en dit is maklik om te sien waarom dit een van Suid-Afrika se gewildste ouerskapboeke is. Koester jou baba spreek met 'n sagte dog praktiese benadering die belangrikste ouerskapkwessies van geboorte tot 12 maande aan.

x