Skip to content

100 Gunsteling-stories (Paperback)

by Vic Parker
ISBN: 9781920608217
Product in Stock: Yes
Original price R 149.00 - Original price R 149.00
Original price R 149.00
R 149.00
R 149.00 - R 149.00
Current price R 149.00
Add to Wishlist
Maak storietyd die hoogtepunt van jou kind se dag met hierdie lekkerlees-versameling! Geniet ou gunstelinge soos Die keiser se nuwe klere, Aspoestertjie en Die jong meerin, maar beleef ook nuwe avonture in hierdie pragtige geillustreerde keur van sprokies, volksverhale, mites en legendes uit al die uithoeke van die wereld.

"As jy wil he jou kinders moet intelligent wees, lees vir hulle sprokiesverhale" - Albert Einstein

x