Skip to content

Bella en Sebastiaan

by Mari Grobler, Alex van Houwelingen
ISBN: 9780624086819
Product in Stock: Yes
Original price R 160.00 - Original price R 160.00
Original price R 160.00
R 160.00
R 160.00 - R 160.00
Current price R 160.00
Add to Wishlist
Bella ken 'n paar parmantige truuks. Sy en haar kat Sebastiaan woon op Wag-'n-Bietjie en sommer met die intrapslag laat hulle die dorp regopsit toe Bella al haar meubels by die voordeur uit toor. Sy neem ook deel aan die dorp se talentkonsert - as kulkunstenaar! Bella skryf Sebastiaan in vir die katteskou, met katastrofiese gevolge, en wanneer Bella werk kry as "misterieuse koper" moet die dorp se diewe ligloop vir Bella-met-haar-kamera-bril!

x