Skip to content

Blinkertjies in Pa se baard en ander skitterende

by Marieta Nel
ISBN: 9781776354337
Product in Stock: Yes
Original price R 170.00 - Original price R 170.00
Original price R 170.00
R 170.00
R 170.00 - R 170.00
Current price R 170.00
Add to Wishlist
’n Splinternuwe versameling van die beste gedigte, kortverhale, dramas en volksliteratuur. In hierdie bundel lees jy stories, gedigte en dramatekste deur Susan Ongansie, Anzil Kulsen, Annerlé Barnard, Elizabeth Wasserman, Fanie Viljoen ... en nog meer! Hierdie versameling is perfek vir onderwysers en leerders vir die kwartaal drie letterkundeprojek wat deel is van die CAPS-kurrikulum. ’n Aparte studiegids sal ook vir onderwysers beskikbaar wees wat addisionele inligting oor die tekste bevat.

x