Skip to content

Daar's 'n Towerponie in My Bed! (Hardcover)

by Martelize Faber
ISBN: 9780637001373
Product in Stock: Yes
Original price R 180.00 - Original price R 180.00
Original price R 180.00
R 180.00
R 180.00 - R 180.00
Current price R 180.00
Add to Wishlist
Die dag toe Lia die sagte pienk en pers towerponie met die blink horing uit die geskenksak haal, het alles verander...Wanneer Lia se ma in die hospitaal opgeneem word, gee Lia se ouers vir haar 'n geskenkpakkie: 'n skulp, 'n sepie, 'n haarknippie en 'n towerponie genaamd Reenboog om haar te troos. Min weet hulle presies hoeveel Reenboog haar deur die moeilike tyd gaan help! Lia en Reenboog sal kinders op 'n toweragtige reis neem na avonture waarvan 'n mens slegs kan droom. 'n Moet-lees-boek vir elke kind wat vertroosting nodig het in moeilike tye!

x