Skip to content

Die Seerowers 4: Die Seerowers en Rufus Rottus (Paperback)

by Jonny Duddle
ISBN: 9780798183925
Product in Stock: Yes
Original price R 185.00 - Original price R 185.00
Original price R 185.00
R 185.00
R 185.00 - R 185.00
Current price R 185.00
Add to Wishlist

AHOOI DAAR, SKARMINKELS! Grootgaapbaai is oorval met ROTTE! Groot rotte, klein rotte, kwaai rotte en honger rotte. Gelukkig bied 'n geheimsinnige towerfluitspeler, Rufus Rottus, aan om van die knaagdierprobleem ontslae te raak teen betaling. Wanneer die gulsige burgemeester weier om die towerfluitspeler vir sy dienste te betaal, speel hy 'n betowerde deuntjie en lei al die kinders in Grootgaapbaai weg. Sal Matilda en Basjan hulle kan red?

Dit is die vierde titel in die gewilde Seerower-reeks!

x