Skip to content

Die Ware Avonture van Adelie & Riley 2: Die Amadidas (Paperback)

by Felicia Snyman-du Toit
ISBN: 9780637001359
Product in Stock: Yes
Original price R 140.00 - Original price R 140.00
Original price R 140.00
R 140.00
R 140.00 - R 140.00
Current price R 140.00
Add to Wishlist
In “Die Amadidas” speel Adelie en Riley op die klimraam. Skielik is hulle omring deur baie bomme en bosse – die Amasone!
Groot, kwaai voëls probeer hulle bykom.
Adelie en Riley moet saamwerk om die vreemde voëls af te weer ...
Mamma en Pappa dink die twee maats speel te lekker.
Maar hoekom bly daar groot blertse op die klimraam agter?

x