Skip to content

Geel Sambreel (Picture Book)

by Helene Ferreira,
ISBN: 9780620966238
Product in Stock: Yes
Original price R 180.00 - Original price R 180.00
Original price R 180.00
R 180.00
R 180.00 - R 180.00
Current price R 180.00
Add to Wishlist
Kinderboek vir ouderdomme 4-10. Die Storie: In die hande van 'n uitvinder, word 'n geel sambreel gebore uit 'n herwinde seil. Die wind skep die sambreel, en haar superheld kaperjolle begin! Is hierdie 'n towersambreel? Of werk die elemente en die sambreel slegs per toeval saam? Is daar 'n Hoër Hand by die avonture betrokke? Kyk saam na die foto's, en besluit self oor hierdie misterie...

x