Skip to content

Gom vir jou stukkende wêreld

by Jan Vermeulen
ISBN: 9781776353958
Product in Stock: Yes
Original price R 190.00 - Original price R 190.00
Original price R 190.00
R 190.00
R 190.00 - R 190.00
Current price R 190.00
Add to Wishlist
Met dekades se ervaring in die geestelike- en jeugbediening en ’n hele paar jeugverhale agter sy naam skryf Jan Vermeulen hierdie insiggewende, Bybelse gids vir tieners. GOM vir jou stukkende wêreld bevat 5 belangrike Bybelse waarhede wat tieners kan bekwaam om:

• Die kernboodskap van die Bybel beter te verstaan.
• Antwoorde op hul geestelike vrae te vind.
• Beter lewenskeuses te maak.

In die stukkende wêreld waarin ons lewe ervaar baie mense trauma en verwarring. Hierdie gids gee tieners die hulpmiddels wat hulle nodig het om hul wêreld weer heel te maak. Hierdie boek bevat antwoorde op belangrike vrae, ruimte vir self-refleksie en vrae om die leser verder te laat dink en antwoorde in die Bybel te soek. Dit alles maak hierdie boek ideaal vir alleen gebruik vir ’n tiener, sowel as ’n waardevolle hulpbron vir die jeugbediening en Sondagskool.

x